Linda Gaye Scott (gebore 1 Februarie 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Party (1968) en Westworld (1973), en in die televisiereekse The Green Hornet (1966) en Batman (1966).

Filmografie Rolprente 1963: Escape from Hell Island 1965: Run Home, Slow 1968: The Party 1973: Westworld

Televisiereekse 1966: The Green Hornet 1966: Batman

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu