Esther Rolle (8 November 1920 – 17 November 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Driving Miss Daisy (1989) en Rosewood (1997), en in die televisiereekse Maude (1972) en Good Times (1974).

Filmografie Rolprente 1982: The Tragedy of Romeo and Juliet 1986: Ethnic Notions 1989: Driving Miss Daisy 1997: Rosewood 1998: Down in the Delta

Televisiereekse 1972: Maude 1974: Good Times 1977: Winners 1990: Singer & Sons

Televisierolprente 1977: 88th Annual Tournament of Roses Parade 1978: Summer of My German Soldier 1981: See China and Die

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktiviste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu