Kasey Rogers (15 Desember 1925 – 6 Julie 2006) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Strangers on a Train (1951) en Denver and Rio Grande (1952), en in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959) en Bewitched (1964).

Filmografie Rolprente 1949: Special Agent 1950: Girls' School 1951: Strangers on a Train 1951: Two Lost Worlds 1952: Denver and Rio Grande 1964: Deadline for Murder

Televisiereekse 1957: Colt .45 1959: Hawaiian Eye 1964: Bewitched

Televisierolprente 2000: Swiss Family Robinson: Lost in the Jungle

Video's 2004: Strangers on a Train: The Victim's P.O.V. 2005: Bewitched: The Magic Unveiled 2006: Hands on Holidays

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu