Beah Richards (12 Julie 1920 – 14 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente In the Heat of the Night (1967), Guess Who's Coming to Dinner (1967), en Drugstore Cowboy (1989), en in die televisiereeks Sanford and Son (1972).
Filmografie Rolprente 1967: In the Heat of the Night 1967: Guess Who's Coming to Dinner 1986: Inside Out 1989: Drugstore Cowboy 2003: Beah: A Black Woman Speaks
Televisiereekse 1969: The Bill Cosby Show 1972: Sanford and Son
Televisierolprente 1973: A Dream for Christmas 1973: Outrage 1973: Pomroy's People 1986: Acceptable Risks 1994: Out of Darkness
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu