Elaine Riley (15 Januarie 1917 – 7 Desember 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Devil's Playground (1946), False Paradise (1948), en Sinister Journey (1948), en in die televisiereeks Highway Patrol (1955).
Filmografie Rolprente 1945: What a Blonde 1946: The Devil's Playground 1947: Danger Street 1948: False Paradise 1948: Sinister Journey 1948: Strange Gamble 1950: Rider from Tucson 1951: The Hills of Utah 1952: Leadville Gunslinger 1953: Texas Bad Man
Televisiereekse 1955: Highway Patrol
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu