Mona Rico (15 Julie 1907 – 15 Julie 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Eternal Love (1929) en Alma de Gaucho (1930).
Filmografie Rolprente 1929: Eternal Love 1930: Alma de Gaucho 1930: Sombras de gloria
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu