Candice Rialson (18 Desember 1951 – 31 Maart 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Eiger Sanction (1975), Hollywood Boulevard (1976), Stunts (1977), en Winter Kills (1979).

Filmografie Rolprente 1973: Pets 1974: Candy Stripe Nurses 1974: Mama's Dirty Girls 1974: Summer School Teachers 1975: The Eiger Sanction 1976: Hollywood Boulevard 1977: Stunts 1977: Chatterbox! 1979: Winter Kills

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu