Madlyn Rhue (3 Oktober 1935 – 16 Desember 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Majority of One (1961) en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en in die televisiereekse The Man from U.N.C.L.E. (1964) en Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1961: A Majority of One 1962: Escape from Zahrain 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World 1964: He Rides Tall 1968: Kenner

Televisiereekse 1959: Pony Express 1964: The Man from U.N.C.L.E. 1966: Star Trek 1969: Bracken's World 1976: Executive Suite 1985: Bridges to Cross

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu