Betty Jane Rhodes (21 April 1921 – 27 Desember 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jungle Jim (1937), Priorities on Parade (1942), Salute for Three (1943), en You Can't Ration Love (1944).
Filmografie Rolprente 1936: The Arizona Raiders 1937: Jungle Jim 1941: Along the Rio Grande 1941: Mountain Moonlight 1942: Priorities on Parade 1943: Salute for Three 1944: You Can't Ration Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu