Joel Vicent Joseph (* 31 Maart 1985 – ), beter bekend as Mr Joel Joseph,https://informationcradle.com/africa/mr-puaz/ is 'n Tanzaniese kunstenaarbestuurder, sanger en liedjieskrywer.

Ná die bekendstelling van sy deurbraakdebuut, Usiku Wa Leo,https://www.allmusic.com/song/usiku-wa-leo-mt0056461094 is Mr Joel Joseph in 2015 as een van die belowendste kunstenaars in die Tanzaniese Vibe Magazine-toekennings aangewys. BBC Swahili het hom ook as een van die beste musikante in Tanzanië beskryf.https://www.bbc.com/swahili/habari-46748076

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Musikantsaadjies Kategorie:Tanzaniërs