Estelle Reiner (5 Junie 1914 – 25 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fatso (1980), Hot to Trot (1988), en When Harry Met Sally... (1989), en in die televisiereeks Thirtysomething (1987).

Filmografie Rolprente 1980: Fatso 1983: To Be or Not to Be 1988: Hot to Trot 1989: When Harry Met Sally...

Televisiereekse 1987: Thirtysomething

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu