Anneka Di Lorenzo (6 September 1952 – 4 Januarie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Act of Vengeance (1974), Messalina, Messalina (1977), Caligula (1979), en Dressed to Kill (1980).
Filmografie Rolprente 1974: Act of Vengeance 1977: Messalina, Messalina 1979: Caligula 1980: Dressed to Kill
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu