Jacinda Kate Laurell Ardern (gebore 26 Julie 1980 in Hamilton) is 'n voormalige Nieu-Seelandse politikus wat 'n lid van die destydse regerende Nieu-Seelandse Arbeidersparty (New Zealand Labour Party) is.Rt Hon Jacinda Ardern , New Zealand Parliament
Sedert 8 November 2008 is sy 'n lid van die parlement en sedert 1 August 2017 was sy daarbenewens ook partyleier.
Op 26 Oktober 2017 was sy die land se eerste minister geword.Jacinda Ardern sworn in as new Prime Minister , The New Zealand Herald, 26 Oktober 2017
Op 19 Januarie 2023 het Ardern aangekondig dat sy teen 7 Februarie as Arbeidersleier en eerste minister sou bedank, hangende 'n leierskapsverkiesing. Chris Hipkins het haar opvolg as leier van die Arbeidersparty op 22 Januarie en as eerste minister op 25 Januarie.Chris Hipkins zal Jacinda Ardern opvolgen als premier van Nieuw-Zeeland, VRT NWS, 20 Januarie 2023.
Agtergrond Ardern het politiek en openbare betrekkinge aan die University of Waikato gestudeer.
Sy het voorheen in die Verenigde Koninkryk vir die destydse eerste minister Tony Blair asook by die Ministerie van Binnelandse Sake gewerk.
Verwysings
Eksterne skakels Rt Hon Jacinda Ardern, New Zealand Parliament
Kategorie:Eerste Ministers van Nieu-Seeland Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense