duimnael|Domenico Scarlatti portret

Giuseppe Domenico Scarlatti (Napels, 26 Oktober 1685 – Madrid, 23 Julie 1757) was 'n Italiaanse komponis. Sy werke word primêr op grond van kronologie en tydsvlak geklassifiseer as Barokmusiek, alhoewel sy werke instrumenteel was in die ontwikkeling van die Klassieke styl. Hy was een van die min Barok komponiste om die oorgang te maak na die klassieke periode. Soos sy luisterryke vader, Alessandro Scarlatti, het hy gekomponeer in 'n variëteit van musikale vorme, alhoewel hy vandag grotendeels bekend is vir sy 555 sonatas vir klavesimbel.Kirkpatrick, Ralph. "Domenico Scarlatti". Encyclopedia Britannica Online Hy het 'n groot deel van sy lewe spandeer in diens van die Portugese en Spaanse koninklike families.

Verwysings

Kategorie:Italiaanse komponiste Kategorie:Geboortes in 1685 Kategorie:Sterftes in 1757