Anne Ramsey (27 Maart 1929 – 11 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), Deadly Friend (1986), Throw Momma from the Train (1987), en Scrooged (1988).

Filmografie Rolprente 1985: The Goonies 1986: Deadly Friend 1987: Throw Momma from the Train 1988: Scrooged

Televisiereekse 2014: No Small Parts

Televisierolprente 1983: Herndon

Video's 2007: Crafting a Dark Comedy Classic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu