Lexi Randall (gebore 1 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Long Walk Home (1990) en The War (1994).
Filmografie Rolprente 1990: The Long Walk Home 1994: The War
Televisierolprente 1991: Sarah, Plain and Tall 1992: In the Best Interest of the Children 1993: Skylark
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu