Lillian Randolph (14 Desember 1898 – 12 September 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Little Men (1940), The Great Gildersleeve (1942), Hi, Neighbor (1942), en It's a Wonderful Life (1946).
Filmografie Rolprente 1940: Little Men 1942: The Great Gildersleeve 1942: Hi, Neighbor 1946: It's a Wonderful Life
Televisiereekse 1954: The Great Gildersleeve 1973: Tenafly
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu