Aileen Quinn (gebore 28 Junie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wizard of Oz (1982), Annie (1982), The Frog Prince (1988), en 30 (2007).

Filmografie Rolprente 1982: The Wizard of Oz 1982: Annie 1988: The Frog Prince 2007: 30

Televisiereekse 2011: Beyond the Marquee

Televisierolprente 1982: Andy Williams' Early New England Christmas 2004: Generation Gap

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu