Beulah Quo (17 April 1923 – 23 Oktober 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Chinatown (1974) en Brokedown Palace (1999), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958) en Meeting of Minds (1977).
Filmografie Rolprente 1974: Chinatown 1999: Brokedown Palace
Televisiereekse 1958: 77 Sunset Strip 1977: Meeting of Minds
Televisierolprente 1979: Samurai 1980: The Children of An Lac
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu