Luise Rainer (12 Januarie 1910 – 30 Desember 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Ziegfeld (1936), The Good Earth (1937), The Great Waltz (1938), en Dramatic School (1938).

Filmografie Rolprente 1932: Sehnsucht 202 1932: Madame hat Besuch 1933: Heut' kommt's drauf an 1935: Escapade 1936: The Great Ziegfeld 1937: The Good Earth 1937: Big City 1937: The Emperor's Candlesticks 1938: The Great Waltz 1938: Dramatic School 1938: The Toy Wife 1943: Hostages

Televisiereekse 2006: Prominent!

Televisierolprente 1949: By Candlelight 1963: Die kleinen Füchse 1991: A Dancer

Video's 2004: Ziegfeld on Film

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu