Nina Quartero (17 Maart 1908 – 23 November 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Devil's Brother (1933), The Cyclone Ranger (1935), The Three Mesquiteers (1936), en Left-Handed Law (1937).
Filmografie Rolprente 1928: Driftin' Sands 1928: The Red Mark 1929: The Eternal Woman 1929: Frozen River 1931: Arizona Terror 1931: The Hawk 1931: Trapped 1933: The Devil's Brother 1933: The Man from Monterey 1933: Under Secret Orders 1935: The Cyclone Ranger 1936: The Three Mesquiteers 1937: Left-Handed Law
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu