Mary Parker (28 Augustus 1918 – 2 Maart 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Music for Millions (1944) en Lady in the Dark (1944).
Filmografie Rolprente 1944: Music for Millions 1944: Lady in the Dark
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu