Julie Parrish (21 Oktober 1940 – 1 Oktober 2003) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Nutty Professor (1963) en Paradise, Hawaiian Style (1966), en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en Mannix (1967).

Filmografie Rolprente 1963: The Nutty Professor 1966: Paradise, Hawaiian Style 1972: The Doberman Gang

Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1967: Mannix 1967: Good Morning, World 1983: You and Me Kid

Televisierolprente 1989: The Folks in Them 'Thar' Hills 1990: What on Earth Is a Coal Tipple? 1990: Mountain Melody Magic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu