Nancy Parsons (17 Januarie 1942 – 5 Januarie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Motel Hell (1980), Porky's (1981), Sudden Impact (1983), en Steel Magnolias (1989).

Filmografie Rolprente 1980: Motel Hell 1981: Porky's 1983: Sudden Impact 1989: Steel Magnolias

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu