Shirley O'Hara (15 Augustus 1924 – 13 Desember 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tarzan and the Amazons (1945), Bells of San Fernando (1947), en Rocky (1976), en in die televisiereeks Rawhide (1959).

Filmografie Rolprente 1945: Tarzan and the Amazons 1947: Bells of San Fernando 1976: Rocky

Televisiereekse 1959: Rawhide 1962: The Eleventh Hour

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu