Deanna Oliver (gebore 27 September 1952) is 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Brave Little Toaster (1987), Hot to Trot (1988), en Casper (1995), en in die televisiereeks Animaniacs (1993).

Filmografie Rolprente 1987: The Brave Little Toaster 1988: Hot to Trot 1995: Casper 1999: My Favorite Martian

Televisiereekse 1989: On the Television 1991: Riders in the Sky 1993: Animaniacs 1993: Family Dog

Video's 1997: The Brave Little Toaster to the Rescue 1998: The Brave Little Toaster Goes to Mars

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu