Amy O'Neill (gebore 8 Julie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Honey, I Shrunk the Kids (1989) en Honey I Blew Up the Kid (1992), en in die televisiereekse The Twilight Zone (1985) en Room for Romance (1990).
Filmografie Rolprente 1989: Honey, I Shrunk the Kids 1992: Honey I Blew Up the Kid
Televisiereekse 1985: The Twilight Zone 1990: Room for Romance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu