Heather O'Rourke (27 Desember 1975 – 1 Februarie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Poltergeist II: The Other Side (1986), en Poltergeist III (1988), en in die televisiereeks Webster (1983).

Filmografie Rolprente 1982: Poltergeist 1986: Poltergeist II: The Other Side 1988: Poltergeist III

Televisiereekse 1983: Webster

Televisierolprente 1983: Believe You Can... And You Can! 1986: Around the Bend

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu