Carol Ohmart (3 Julie 1927 – 1 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente House on Haunted Hill (1959) en Spider Baby or, the Maddest Story Ever Told (1967), en in die televisiereekse Lights Out (1946) en Mannix (1967).
Filmografie Rolprente 1956: The Scarlet Hour 1956: The Wild Party 1958: Born Reckless 1959: House on Haunted Hill 1959: The Scavengers 1960: Wild Youth 1967: Spider Baby or, the Maddest Story Ever Told 1967: Caxambu! 1974: The Spectre of Edgar Allan Poe
Televisiereekse 1946: Lights Out 1960: Johnny Midnight 1967: Mannix
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu