Jo Morrow (gebore 1 November 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Our Man in Havana (1959), 13 Ghosts (1960), Sunday in New York (1963), en Terminal Island (1973).
Filmografie Rolprente 1959: Our Man in Havana 1959: Juke Box Rhythm 1959: The Legend of Tom Dooley 1960: 13 Ghosts 1960: The 3 Worlds of Gulliver 1962: Brushfire 1963: Sunday in New York 1964: He Rides Tall 1973: Terminal Island
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu