Susan Morrow (25 Mei 1931 – 8 Mei 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Corky of Gasoline Alley (1951), Gasoline Alley (1951), The Blazing Forest (1952), en Cat-Women of the Moon (1953).

Filmografie Rolprente 1951: Corky of Gasoline Alley 1951: Gasoline Alley 1952: The Blazing Forest 1952: The Savage 1953: Cat-Women of the Moon 1953: The Body Beautiful 1953: Canadian Mounties vs. Atomic Invaders 1953: Man of Conflict 1953: Problem Girls

Televisierolprente 1966: Missile Base at Taniak

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1932