Ona Munson (16 Junie 1903 – 11 Februarie 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Broadminded (1931), Gone with the Wind (1939), The Shanghai Gesture (1941), en Drums of the Congo (1942).

Filmografie Rolprente 1930: Going Wild 1931: Broadminded 1931: The Hot Heiress 1939: Gone with the Wind 1939: The Big Guy 1939: Scandal Sheet 1940: Wagons Westward 1941: The Shanghai Gesture 1941: Lady from Louisiana 1941: Wild Geese Calling 1942: Drums of the Congo 1945: The Cheaters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu