Rebecca Metz is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nip/Tuck (2003), Shameless (2011), This Is Us (2016), en Better Things (2016).

Filmografie Televisiereekse 2003: Nip/Tuck 2011: Shameless 2015: Cam Girls 2016: This Is Us 2016: Better Things 2018: Coop and Cami Ask the World

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu