Dolores Michaels (30 Januarie 1933 – 25 September 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Warlock (1959), Five Gates to Hell (1959), One Foot in Hell (1960), en Battle at Bloody Beach (1961).
Filmografie Rolprente 1957: April Love 1957: Time Limit 1958: The Fiend Who Walked the West 1958: Fräulein 1959: Warlock 1959: Five Gates to Hell 1960: One Foot in Hell 1961: Battle at Bloody Beach
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu