Beverly Michaels (28 Desember 1928 – 9 Junie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente East Side, West Side (1949), Wicked Woman (1953), Crashout (1955), en Blonde Bait (1956).
Filmografie Rolprente 1949: East Side, West Side 1951: The Girl on the Bridge 1951: Pickup 1953: Wicked Woman 1955: Crashout 1955: Betrayed Women 1956: Blonde Bait 1956: Women Without Men
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu