Harlee McBride (gebore 20 November 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Young Lady Chatterley (1977) en Young Lady Chatterley II (1985), en in die televisiereeks Homicide: Life on the Street (1993).
Filmografie Rolprente 1977: Young Lady Chatterley 1983: Likely Stories, Vol. 3 1985: Young Lady Chatterley II
Televisiereekse 1993: Homicide: Life on the Street
Televisierolprente 1978: Danny and the Mermaid
Video's 1986: Mike + the Mechanics: Taken In
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu