Mercedes McCambridge (16 Maart 1916 – 2 Maart 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All the King's Men (1949), Johnny Guitar (1954), Giant (1956), en The Exorcist (1973).

Filmografie Rolprente 1949: All the King's Men 1951: Inside Straight 1951: Lightning Strikes Twice 1951: The Scarf 1954: Johnny Guitar 1956: Giant 1961: Angel Baby 1965: Run Home, Slow 1969: 99 Women 1971: The Last Generation 1973: The Exorcist 1973: Sixteen

Televisiereekse 1955: Front Row Center 1956: Wire Service

Televisierolprente 1973: The Girls of Huntington House

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu