Irish McCalla (25 Desember 1928 – 1 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente She Demons (1958), Five Gates to Hell (1959), en The Beat Generation (1959), en in die televisiereeks Sheena: Queen of the Jungle (1955).

Filmografie Rolprente 1952: River Goddesses 1958: She Demons 1959: Five Gates to Hell 1959: The Beat Generation 1960: Five Bold Women

Televisiereekse 1955: Sheena: Queen of the Jungle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu