Marion Mack (8 April 1902 – 1 Mei 1989) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mary of the Movies (1923), The General (1926), en The Carnival Girl (1926).
Filmografie Rolprente 1923: Mary of the Movies 1926: The General 1926: The Carnival Girl 1975: The Golden Age of Buster Keaton
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu