Elizabeth MacRae (22 Februarie 1936-27 Mei 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Everything's Ducky (1961) en The Conversation (1974), en in die televisiereekse Surfside 6 (1960) en General Hospital (1963).

Filmografie Rolprente 1961: Everything's Ducky 1963: Wild Is My Love 1974: The Conversation

Televisiereekse 1960: Surfside 6 1963: General Hospital

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024