Violet MacMillan (4 Maart 1887 – 29 Desember 1953) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The New Wizard of Oz (1914) en The Patchwork Girl of Oz (1914).
Filmografie Rolprente 1914: The New Wizard of Oz 1914: The Patchwork Girl of Oz 1915: Mrs. Plum's Pudding 1915: Saved from the Harem 1917: The Girl Who Won Out 1920: The Mystery Mind
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1953 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu