Adelle Lutz (gebore 13 November 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Something Wild (1986), Wall Street (1987), Beetlejuice (1988), en The Silence of the Lambs (1991).
Filmografie Rolprente 1986: Something Wild 1987: Wall Street 1988: Beetlejuice 1991: The Silence of the Lambs 2018: The Making of True Stories
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu