Mary Loos (6 Mei 1910 – 11 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Ticket to Tomahawk (1950), The French Line (1953), en Gentlemen Marry Brunettes (1955), en in die televisiereeks Yancy Derringer (1958).
Filmografie Rolprente 1946: Rendezvous with Annie 1947: Calendar Girl 1947: Driftwood 1947: Hit Parade of 1947 1948: The Dude Goes West 1948: The Inside Story 1949: Father Was a Fullback 1949: Mother Is a Freshman 1949: Mr. Belvedere Goes to College 1950: A Ticket to Tomahawk 1950: I'll Get By 1950: When Willie Comes Marching Home 1951: Meet Me After the Show 1953: The French Line 1953: Let's Do It Again 1954: Woman's World 1955: Gentlemen Marry Brunettes 1956: Over-Exposed
Televisiereekse 1958: Yancy Derringer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu