Joan Lorring (17 April 1926 – 30 Mei 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bridge of San Luis Rey (1944), The Corn Is Green (1945), Three Strangers (1946), en The Lost Moment (1947).
Filmografie Rolprente 1944: The Bridge of San Luis Rey 1945: The Corn Is Green 1946: Three Strangers 1946: The Verdict 1947: The Lost Moment 1947: The Gangster 1951: The Big Night 1952: Stranger on the Prowl
Televisiereekse 1953: Valiant Lady 1955: Norby
Televisierolprente 1956: The Corn Is Green
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu