Marion Lorne (12 Augustus 1883 – 9 Mei 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Strangers on a Train (1951) en The Graduate (1967), en in die televisiereekse Mister Peepers (1952) en Bewitched (1964).
Filmografie Rolprente 1951: Strangers on a Train 1967: The Graduate
Televisiereekse 1952: Mister Peepers 1957: Sally 1958: The Garry Moore Show 1964: Bewitched
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1883 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu