Barbara Lawrence (24 Februarie 1930 – 13 November 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Unfaithfully Yours (1948), A Letter to Three Wives (1949), Thieves' Highway (1949), en Oklahoma! (1955).
Filmografie Rolprente 1948: Unfaithfully Yours 1948: The Street with No Name 1948: You Were Meant for Me 1949: A Letter to Three Wives 1949: Thieves' Highway 1949: Mother Is a Freshman 1950: Peggy 1953: Paris Model 1954: Jesse James vs. the Daltons 1955: Oklahoma! 1957: Joe Dakota 1957: Kronos 1957: Man in the Shadow
Televisierolprente 1956: Have Camera Will Travel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu