Mary Lawrence (17 Mei 1918 – 24 September 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent A Cry in the Night (1956) en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show (1950), Casey Jones (1957), en Northwest Passage (1958).

Filmografie Rolprente 1937: County Fair 1956: A Cry in the Night

Televisiereekse 1950: The George Burns and Gracie Allen Show 1952: The Schaefer Century Theatre 1957: Casey Jones 1958: Northwest Passage

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu