Priscilla Lawson (8 Maart 1914 – 27 Augustus 1958) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Flash Gordon (1936), Double Wedding (1937), Test Pilot (1938), en The Girl of the Golden West (1938).
Filmografie Rolprente 1936: Flash Gordon 1936: Rocket Ship 1937: Double Wedding 1938: Test Pilot 1938: The Girl of the Golden West 1938: Heroes of the Hills
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1958 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu