Laurel Cronin (10 Oktober 1939 – 26 Oktober 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hook (1991), HouseSitter (1992), A League of Their Own (1992), en Beethoven (1992).
Filmografie Rolprente 1991: Hook 1992: HouseSitter 1992: A League of Their Own 1992: Beethoven
Televisiereekse 1992: Julie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu