Barbara Lang (2 Maart 1928 – 22 Julie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente House of Numbers (1957) en Party Girl (1958), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958) en Lawman (1958).
Filmografie Rolprente 1957: House of Numbers 1958: Party Girl
Televisiereekse 1958: 77 Sunset Strip 1958: Lawman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu